ONTHOU BLES BRIDGES SE DOOD 23 JAAR GELEDE – 9 van 23 LIEDJIES

24 Maart 2023 was die 23ste herdenking van die dood van BLES BRIDGES in ‘n motor ongeluk. ESC Covers het besluit om vir 23 dae elke dag een van sy videos te plaas.

Die negende liedjie is GLO IN DIE LEWE. BLES BRIDGES het dit eers as a solo opname gedoen en na sy dood het sy dogter SUNETTE dit in ‘n duet verander met haar pa – sy het dele opgeneem en ander dele van Bles se oorspronklike opname geneem. Die liedjie is ‘n Afrikaanse opname van Luxembourg se 1972 Eurovision wenner Apres toi wat deur Vicky Leandros gesing is.

B

 

Leave a Reply

Your email address will not be published.