ONTHOU BLES BRIDGES SE DOOD 23 JAAR GELEDE – 17 van 23 LIEDJIES

24 Maart 2023 was die 23ste herdenking van die dood van BLES BRIDGES in ‘n motor ongeluk. ESC Covers het besluit om vir 23 dae elke dag een van sy videos te plaas.

Die sewentiende liedjie is NEVER ENDING DREAM. Dit is ‘n Engelse opname van Duitsland se 1991 Eurovision lied Dieser traum darf niemals sterben deur Atlantis 2000. Bles sing die liedjie so pragtig.

Leave a Reply

Your email address will not be published.