ONTHOU BLES BRIDGES SE DOOD 23 JAAR GELEDE – 6 van 23 LIEDJIES

24 Maart 2023 was die 23ste herdenking van die dood van BLES BRIDGES in ‘n motor ongeluk. ESC Covers het besluit om vir 23 dae elke dag een van sy videos te plaas.

Die sesde liedjie is JOU HART IS WEER MYNE. HEINTJIE het tydens sy Suid-Afrikaanse toer in 1976 die liedjie in Afrikaans opgeneem en dit het baie suksesvol geword. Bles het dit ook opgeneem later in sy loopbaan.

Leave a Reply

Your email address will not be published.