ONTHOU BLES BRIDGES SE DOOD 23 JAAR GELEDE – 23 van 23 LIEDJIES

24 Maart 2023 was die 23ste herdenking van die dood van BLES BRIDGES in ‘n motor ongeluk. ESC Covers het besluit om vir 23 dae elke dag een van sy videos te plaas.

Die drie-en-twintigste lied is AM I THAT EASY TO FORGET. Die oorspronklike opname van die lied is in 1959 gedoen en verskeie bekendes soos Jim Reeves het dit oor die jare opgeneem. Duidelik is Bles as sanger nie iemand was maklik is om te vergeet nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published.