ONTHOU BLES BRIDGES SE DOOD 23 JAAR GELEDE – 13 van 23 LIEDJIES

24 Maart 2023 was die 23ste herdenking van die dood van BLES BRIDGES in ‘n motor ongeluk. ESC Covers het besluit om vir 23 dae elke dag een van sy videos te plaas.

Die dertiende liedjie is MY MADELEIN. Hierdie liedjie is oorspronklik opgeneem deur KAREL GOTT van die Tjeggiese Republiek as Miriam. Hy sing dit in Duits sowel as Tjeggies. Karel het in 1968 aan die Eurovision sangfees deelgeneem. Daardie jare het sy geboorteland nog nie aan die Eurovision deel geneem nie. Mike Howell het die liedjie op sy Youtube kanaal.

Leave a Reply

Your email address will not be published.