In ons Geografie reeks fokus ons op liedjies wat ‘n dorp, stad of streek in die titel het – sowel plaaslik as oorsee.
SONJA HERHOLDT sing die liedjie OBERAMMERGAU, die plekkie in Duitsland wat elke tien jaar ‘n passiespele aanbied.
https://youtu.be/yYmlg4StQzk