Daar is nog liedjies in ons geografie reeks waar die naam van ‘n dorp, stad, streek of land in die titel voorkom.
MOOI GRIEKELAND is deur ‘n aantal mense gesing maar SONJA HERHOLDT se weergawe is een van die mooistes.
https://youtu.be/Xxg65AJe30U