ONTHOU BLES BRIDGES SE DOOD 23 JAAR GELEDE – 15 van 23 LIEDJIES

24 Maart 2023 was die 23ste herdenking van die dood van BLES BRIDGES in ‘n motor ongeluk. ESC Covers het besluit om vir 23 dae elke dag een van sy videos te plaas.

Die vyftiende liedjie is I LOVE YOU. Hierdie liedjie is geskryf en opgeneem deur Roland Kaiser as Joana en was ‘n nommer een treffer vir hom in Duits. Anneli van Rooyen het Afrikaanse lirieke geskryf en opgeneem as Ek lewe en dit was ook ‘n baie groot treffer vir haar. Bles sing dit in Engels.

Leave a Reply

Your email address will not be published.